Comments for

Your Pet Loss Stories

'Oogies'

Click here to add your own comments

MY HART IS STUKKEND
by: Anna

Ek kon nie help om te huil oor Oogies nie. My seuntjie Diago is 30 Julie dood, skielik, en my hart is so verskriklik seer, ek mis hom soooo vreeslik. Hoe kan die lewe dan so wreed wees???!!!!!!


OOGIES VENTER
by: Anonymous

Oogies dit is al twee maande later en jou mamma mis jou vanaand meer as ooit. Dis asof my lewe aan gegaan het maar iets sal altyd na jou verlang. Ek onthou jou soos gister en ek mis jou so baie. Seuntjie niemand sal ooit jou plek kan vat nie. Ek mis jou my kind so baie. Love you with all my heart

Click here to add your own comments

Join in and write your own page! It's easy to do. How? Simply click here to return to Your Pet Loss Stories - Cat Stories - M - O.

Return to

Your Pet Loss Stories

'Oogies'.